Een Minuut Met Jesus gaan uit vir Afrikaners regoor die wêreld!
Sluit aan by die groepe en help om die evangelie te versprei!
Ons het onlangs die geleentheid gehad om in Pretoria te gaan bedien het by Ewige Lig Montana. God is goed! dit gaan net oor siele, siele, siele!
(Druk die knoppie onder om die fotos te sien)
Is die media-bediening waarmee God ons vertrou om wêreld-wyd die evangelie te versprei deur media metodes! 1 Minuut Met Jesus gaan al vir 12 jaar uit en bereik al ongeveer 2,5 Miljoen mense!
Ewige Lig Mosselbaai is die gemeente wat ons tot eer van God bou vir Sy heerlikheid! Dit gaan oor siele en God! As jy in die Mosselbaai area beweeg, kom besoek ons!
Ons LiggingPsalm 91:14 – Omdat hy My liefhet, sê God, daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm, omdat hy my Naam ken.
Kyk op die kaart waar ons beweeg en boek ‘n koffie deur die dagboek!
Alle betalings is veilig en vertroulik
| Rekeningnaam | Kerk Sonder Mure |
| Handelsnaam | 1 Minuut Met Jesus |
| Tipe rekening | Tjekrekening |
| Rekeningnommer | 63161742185 |
| Bank | First National Bank |
| SWIFT (Intern.) | FIRNZAJJ |
Gebruik asseblief u sel-nommer as verwysing sodat ons vir u kan bid met 'n dankbare hart!
Gebruik asseblief u sel-nommer as verwysing tydens betaling sodat ons vir u kan bid.
©2026, 1 Minuut Met Jesus. Alle Regte voorbehou vir 1 Minuut Met Jesus